My Oom se Motor
My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met diesolien en hy sing in die strate as hy ons kom sien My oom is oud en ek is skaars dertien My oom drink koffie en my tannie tee Ek vra oor die reen en hy se ja-nee en hy drink soet koffie met sy een oog toe en hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux O stuur ons net so 'n bietjie reen My oom het tenk vol diesolien en seen my pa en seen my ma en my oom op sy plaas in Afrika My oom het gesukkel op die plaas want die son was te warm en die reen te skaars en die man van die bank het net sy kop geskud want my oom, ja my oom was te diep in die skuld My oom so motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met diesolien en hy ry na die lande in die oggend dou Die lande vaal en sy oe grou As jy in die oggend na die lande stap hoor jy nog sy motor met die klap-klap-klap maar my oom, ja my oom se oe is nou albei toe in sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
R200.00Price